Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cape of Good Hope Bank
Cape of Good Hope Bank [boodskap #121401] Do, 29 November 2018 14:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Cape of Good Hope Bank is 'n vroeë finansiële instelling, gestig in 1837, met 'n kapitaal van £75,000. Doen goeie sake en absorbeer verskeie kleiner instellings. Open takke in Transvaal maar word gedwing om te sluit tydens die krisis van 1890. Danksy knap hantering kon feitlik 20 sjielings in die pond aan sy krediteure uitbetaal word hoewel die aandeelhouers geruïneer is. Moet nie met die Cape of Good Hope Savings Bank verwar word nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cape Argus
Volgende onderwerp: Cape of Good Hope Savings Bank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:25:44 MGT 2024