Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cape Argus
Cape Argus [boodskap #121400] Do, 29 November 2018 14:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Cape Argus is 'n dagblad gestig deur Brian Henry Darnell en R.W. Murray op 3 Januarie 1875. Oorspronklik 'n oggendblad. Word middagblad in 1883. In 1862 word dit oorgeneem deur Saul Solomon & Co., totdat die maatskappy in 1886 bankrot speel. Daarna stig Francis Joseph Dormer die Argus Printing and Publishing Company, wat op 'n tyd die grootste koerant-groep in Suid-Afrika was.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Canteenkoppie
Volgende onderwerp: Cape of Good Hope Bank
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:35:39 MGT 2024