Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Canteenkoppie
Canteenkoppie [boodskap #121399] Do, 29 November 2018 14:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Canteenkoppie is 'n koppie buite Barkly-Wes, bekend vir geologiese oorblyfsels uit die Steentydperk. Dit is verklaar tot nasionale monument. Die koppie het sy naam in die dae van die diamant-prospekteerders gekry.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Cane, John
Volgende onderwerp: Cape Argus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:36:10 MGT 2024