Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Campbell, Sir Malcolm
Campbell, Sir Malcolm [boodskap #121394] Do, 29 November 2018 14:28
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Sir Malcolm Campbell was 'n renjaer, gebore in 1885 in Kent. In sy pogings om rekords te slaan, het hy ook die moontlikhede van Vemeukpan in Noordwes-Kaap as 'n renbaan getoets. Oorlede in 1948.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Campbell, Dr. Killie (Margaret)
Volgende onderwerp: Campbell, Sir Marshall
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:50:20 MGT 2024