Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Campbell, Ds. John
Campbell, Ds. John [boodskap #121392] Do, 29 November 2018 07:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ds. John Campbell was 'n reisiger en sendeling. Gebore in 1766 in Skotland. Werk vir die Londense Sendinggenootskap. In 1812 inspekteer hy hul plaaslike poste aan die Kaap en het twee jaar lank baie gereis. Reisverhale, waaronder beskrywings van dié in Betsjoeanaland (Botswana) het in 1822 die lig gesien. Oorlede in 1840.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Campbell
Volgende onderwerp: Campbell, Dr. Killie (Margaret)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:06:55 MGT 2024