Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Campbell
Campbell [boodskap #121391] Do, 29 November 2018 07:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Campbell (ook Campbelldorp) is 'n dorpie tussen Kimberley en Griekwastad. Oorspronklik 'n stasie van die Londense Sendinggenootskap, genoem Knoffel Valley of Bulb Valley, gestig in 1813. Dit is vernoem na die sendeling John Campbell. David Livingstone het sy toekomstige vrou, Mary Moffat, die eerste keer gesien onder 'n boom wat nou nog daar staan. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 800 (250 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Caminhos, de Ferro de Mocambique
Volgende onderwerp: Campbell, Ds. John
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:41:08 MGT 2024