Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Camden-kragsentrale
Camden-kragsentrale [boodskap #121389] Wo, 28 November 2018 20:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Camden-kragsentrale is 'n groot installasie in Oos-Transvaal. Gestig vir die Elektrisiteitsvoorsieningskommissie (Evkom) met 'n hoogste vermoë van 1,600,000 kilowatt en 'n beraamde koste van R125,000,000.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Skakel: http://www.eskom.co.za/sites/heritage/Pages/Camden.aspx
Vorige onderwerp: Cambridge
Volgende onderwerp: Caminhos, de Ferro de Mocambique
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:25:29 MGT 2024