Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Calvinia
Calvinia [boodskap #121385] Wo, 28 November 2018 06:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Calvinia is 'n dorp in Noordwes-Kaapland aan die voet van die Hantamberge. Gestig in 1851 om die groot hervormer, Johannes Calvyn, te gedenk. Dit is 'n belangrike skaapdistrik. Koring word daar naby by die Zakrivier verbou. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,189 (1,860 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Calitzdorp
Volgende onderwerp: Cam and Motor-goudmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:59:24 MGT 2024