Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Caledon, Graaf van
Caledon, Graaf van [boodskap #121383] Wo, 28 November 2018 06:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Graaf van Caledon was die Goewerneur van die Kaap. Gebore 1778 in Ierland, seun van Ierse edelman in die Hoërhuis. Aangestel as Goewerneur van die Kaapkolonie in 1807. Het slawerny ontmoedig deur regeringslawe te verkoop, maar moes ook die mislukte slawe-opstand hanteer (1808). Hy was 'n gewilde Goewerneur en het 'n mildelike geskenk aan die Suid-Afrikaanse Weeshuis gegee voor sy terugkeer na Europa in 1811.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Caledon
Volgende onderwerp: Calitzdorp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:21:01 MGT 2024