Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bwana Mkubwa
Bwana Mkubwa [boodskap #121375] Di, 27 November 2018 19:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bwana Mkubwa is 'n kopermyn in Zambië. Oorspronklike maatskappy gestig op 16 Maart 1910 om antieke werke te ontgin. Werk duur voort tot 1931 toe die belowender ontwikkelings in die Koperstreek verder noord twyfel oor sy toekoms laat ontstaan het. Hoofsaaklik oksiederts. 771 Myl noord van Bulawayo.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Buys, Coenraad
Volgende onderwerp: Byevanger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:08:21 MGT 2024