Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Butha Buthe
Butha Buthe [boodskap #121367] Di, 27 November 2018 18:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Butha Buthe is 'n dorp in Lesotho, die oorspronklike tuiste van opperhoof Mosjesj voordat hy die Basoetovolk bymekaargebring het. Die naam beteken 'Die plek waar gelê word'. Dit is 'n handelspos, met pragtige bergtonele daar naby.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Burton, Sir William Westbrooke
Volgende onderwerp: Butler, Lady Elizabeth
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:59:03 MGT 2024