Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Burger, Die
Burger, Die [boodskap #121357] Di, 27 November 2018 18:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Burger is 'n Afrikaanse oggendblad wat op 26 Julie 1915 gestig is met dr. D.F. Malan as redakteur. Die stigting was ook die begin van die Nasionale Pers. Die Burger was 'n sterk ondersteuner van die Nasionale Party.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Burchell, William John
Volgende onderwerp: Burger, Generaal Schalk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:39:58 MGT 2024