Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bunga
Bunga [boodskap #121353] Di, 27 November 2018 16:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bunga is die aanvaarde Bantoenaam vir die voormalige Verenigde Transkeise Gebiedsraad, 'n statutêre liggaam van stamhoofde, landdroste en verkose Bantoeverteenwoordigers met aansienlike wetgewende magte. Dit is in 1895 vir die distrikte Butterworth, Idutywa, Nqamakwe en Tsomo gestig as die Transkeise Algemene Raad. In 1903 is dit uitgebrei om Griekwaland-Oos en Temboeland in te sluit as die Verenigde Transkeise Gebiedsraad. Die Bunga het sy eie gebou op Umtata gehad. Sien Transkei en Grondwet van Suid-Afrika.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bulwer, Sir Henry Ernest Gascoigne
Volgende onderwerp: Bunting, Brian
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:06:09 MGT 2024