Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bultfontein
Bultfontein [boodskap #121350] Di, 27 November 2018 16:17
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bultfontein kan na een van die volgende verwys:

1. Klein dorpie in die Vrystaat, gestig in 1870. Nie ver van Brandfort af nie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,900 (1,600 Blankes).

2. Beroemde diamantmyn by Kimberley.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Buller, Generaal Sir Redvers Henry
Volgende onderwerp: Bulwer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:06:52 MGT 2024