Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bulawayo Chronicle
Bulawayo Chronicle [boodskap #121348] Di, 27 November 2018 06:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Bulawayo Chronicle is 'n dagblad wat in Bulawayo, Zimbabwe (Rhodesiƫ), uitgegee word. Gestig op 12 Oktober 1894 en word van Mei 1897 af daagliks uitgegee. Dit is daarna herdoop na The Chronicle.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Skakel: https://www.chronicle.co.zw/
Vorige onderwerp: Bulawayo
Volgende onderwerp: Buller, Generaal Sir Redvers Henry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:26:58 MGT 2024