Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Buchanan, Ebenezer John
Buchanan, Ebenezer John [boodskap #121339] Di, 27 November 2018 06:14
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ebenezer John Buchanan was 'n Senior Onderregter in Kaapstad. Op 8 Maart 1844 op Pietermaritzburg gebore. Studeer in die Inner Temple en keer terug na die Kaap waar hy in 1873 tot die balie toegelaat word. Nadat hy die lid vir Worcester in die Kaapse parlement was, word hy in 1880 as regter aangestel in Grahamstad. Van 1892 tot 1920 dien hy as senior onderregter. Stel ook belang in die Vrymesselaars en die onderwys. Oorlede in Oktober 1930.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Buchan, John
Volgende onderwerp: Buchanan, James
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:10:47 MGT 2024