Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brownlee, Eerwaarde John
Brownlee, Eerwaarde John [boodskap #121332] Ma, 26 November 2018 19:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Eerwaarde John Brownlee was 'n sendeling en stigter van King William's Town. Op 1 Mei 1791 naby Winshaw, Skotland gebore. Sluit aan by die Londense Sendinggenootskap, wat hom in 1817 na die Kaap stuur. In 1820 aanvaar hy die gesamentlike pos as sendeling en regeringsverteenwoordiger in die grensstreek Kaffrariƫ met sy tuiste in die Tsjumievallei. Hy het gou groot invloed gehad onder die naburige stamme en in 1825 sy verbintenis met die Londense Sendinggenootskap hervat. Die sendingpos wat hy gestig het, was op die terrein van die huidige King William's Town. Oorlede op 21 Desember 1871

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Brownlee, Charles
Volgende onderwerp: Brukkarosberg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 21:03:19 MGT 2024