Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Britstown
Britstown [boodskap #121323] Ma, 26 November 2018 18:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Britstown is 'n dorp in die Karoo. In 1877 gestig en vernoem na die stigter. Sowat 30 myl wes van De Aar en is hoofsaaklik belangrik as 'n aandoenplek vir motoriste op die hoofpad tussen die Rand en Kaapstad. Dit is 'n koringsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,834 (847 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Brits-Kaffrariƫ
Volgende onderwerp: Broken Hill
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:26:22 MGT 2024