Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brits
Brits [boodskap #121321] Ma, 26 November 2018 17:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Brits is 'n dorp benoorde Pretoria. Middelpunt van die besproeiingsgebied wat deur die beroemde Hartbeespoortdam bedien word. Belangrike tabak en koringsentrum. Teen ongeveer 1925 gestig en vernoem na vooraanstaande boere in die omgewing. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 11,770 (5,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: British South Africa Police
Volgende onderwerp: Brits-Kaffrariƫ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:07:49 MGT 2024