Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Britannia-rots
Britannia-rots [boodskap #121318] Ma, 26 November 2018 17:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Britannia-rots is een van die drie reuse-granietrotse op Paarlberg. Die pêrelglans daarvan het sy naam aan die dorp verleen. Sien ook Gordon-rots.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bristowe, Leonard Syer
Volgende onderwerp: British South Africa Company
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:27:27 MGT 2024