Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bristowe, Leonard Syer
Bristowe, Leonard Syer [boodskap #121317] Ma, 26 November 2018 17:31
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Leonard Syer Bristowe was 'n Transvaalse regter. Gebore op 14 Oktober 1857. Ontvang sy opleiding in Engeland waar hy 'n graad in die regte behaal en word in 1882 tot die balie toegelaat. Praktiseer in Londen waar hy verskeie regsboeke skryf en kom dan na Transvaal. In 1903 is hy aangestel as regter. Hy het ook baie belanggestel in teosofie en onderwys. In 1922 keer hy terug na Engeland waar hy op 5 April 1935 oorlede is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Breyten
Volgende onderwerp: Britannia-rots
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 09:09:49 MGT 2024