Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Breyten
Breyten [boodskap #121316] Ma, 26 November 2018 17:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Breyten is 'n dorp in Oos-Transvaal naby die oorsprong van die Vaalrivier. Gestig in 1906 en vernoem na I.J. Breytenbach, die destydse hoefsmid van die dorp. Dit is 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,100 (2,000 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Brews, Sydney
Volgende onderwerp: Bristowe, Leonard Syer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:03:41 MGT 2024