Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brenthurst-spalk
Brenthurst-spalk [boodskap #121314] Ma, 26 November 2018 16:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Brenthurst-spalk is 'n mediese toestel gebruik in gesig en ander snykunde. Tydens die Tweede Wêreldoorlog deur Suid-Afrikaanse snykundiges by die Brenthurst militêre hospitaal, Johannesburg, ontwikkel. Word nou dwarsdeur die wêreld gebruik. Brenthurst was die private woning van wyle sir Ernest Oppenheimer, wat dit aan die owerheid geleen het.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bremersdorp
Volgende onderwerp: Brews, Sydney
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 10:29:51 MGT 2024