Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Breederivier
Breederivier [boodskap #121310] Ma, 26 November 2018 15:59
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Breederivier met Langeberg in die agtergrond.
Die Breederivier met Langeberg in die agtergrond.
Breederivier ontspring in die Warm Bokkeveld nie ver van Ceres af nie en vloei deur Worcester en Swellendam. Sytakke sluit in die Heksrivier en die Riviersonderend. Die laaste 20 myl van sy 200 myl lange loop is bevaarbaar vir klein bote. Dit het gelei tot die stigting van Port Beaufort, die hawetjie waarvandaan die Barrys en ander handelaars die Swellendamse koring uitgevoer het. Verkeer op die rivier bestaan feitlik nie meer nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bredie
Volgende onderwerp: Breidbach
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:58:19 MGT 2024