Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bredasdorp
Bredasdorp [boodskap #121308] Ma, 26 November 2018 15:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bredasdorp is 'n dorp in Kaapland. Mees suidelike munisipaliteit in die land. Gestig in 1838 en vernoem na sy edele Michiel van Breda, lid van die Wetgewende Vergadering. Dit is 'n boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,686 (1,891 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Braunschweig
Volgende onderwerp: Bredie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:38:36 MGT 2024