Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brandsolder
Brandsolder [boodskap #121304] Ma, 26 November 2018 15:49
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/73/0/
'n Brandsolder is 'n brandwerende plafon wat as beskerming gedien het teen moontlike vlamme in die grasdakke van die meeste ou Kaapse plaashuise. So kon 'n huis se dak afbrand en die huis steeds staande bly.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Brandsiekte
Volgende onderwerp: Brandwag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 17:46:08 MGT 2024