Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brand, Vleuelkommandeur Sir Ghristopher Joseph Quinton
Brand, Vleuelkommandeur Sir Ghristopher Joseph Quinton [boodskap #121301] Ma, 26 November 2018 15:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vleuelkommandeur Sir Ghristopher Joseph Quinton Brand was 'n Suid-Afrikaanse lugmagman. Op 25 Mei 1893 in Kimberley gebore, en ontvang opleiding in Johannesburg. In die Eerste Wêreldoorlog dien hy in die Britse Vliegkorps en neem saam met sir Pierre van Ryneveld deel aan die beroemde pioniervlug van Londen na Kaapstad in 1920. Hy word later Direkteur van Lugvaart in Egipte.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Brand, Pieter
Volgende onderwerp: Brandfort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:03:09 MGT 2024