Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brand, Pieter
Brand, Pieter [boodskap #121300] Ma, 26 November 2018 15:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pieter Brand was 'n vroeë reisiger in Namibië (destyds Suidwes-Afrika). Nadat hy Willem van Reenen vergesel het, besluit hy om alleen voort te gaan met 'n paar Hottentot-bediendes. Hy het vermoedelik 'n gebied 21.5 grade suid in Damaraland bereik.

Bronne:
1) Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
2) Baanbrekers en Jagters van Suid-Afrika 1760-1890, Nasionale Pers, Kaapstad, 1940
Vorige onderwerp: Brand, Sir Johannes Hendricus
Volgende onderwerp: Brand, Vleuelkommandeur Sir Ghristopher Joseph Quinton
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 20:56:45 MGT 2024