Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brakpan
Brakpan [boodskap #121295] Ma, 26 November 2018 07:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Brakpan is 'n dorp aan die Oosrand in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is gestig in 1919 toe dit 'n afsonderlike munisipaliteit van sy buurdorp, Benoni, 4 myl daarvandaan, geword het. Die naam is die eerste keer in die 1880's gebruik weens 'n seisoenale meer op die plaas Weltevreden wat jaarliks opgedroog het om 'n "brak pan" te vorm. Dit is 'n belangrike uranium-, goudmyn- en nywerheidsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 76,815 (31,350 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Brak
Volgende onderwerp: Brakrivier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:10:12 MGT 2024