Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brak
Brak [boodskap #121294] Ma, 26 November 2018 07:00
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Brak is 'n homoniem wat na een van die volgende verwys:

1) Brak is 'n term vir grond of water wat baie sout of soda bevat. Tradisioneel is brakwater veronderstel om lekker koffie te maak. Metodes is nou ontwikkel om die brak grond te ontsout sodat dit geskik is vir bewerking.

2) 'n Hond (gewoonlik 'n basterhond). Verkleinwoord: brakkie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Brabant, Generaal-majoor Sir Edward Yewd
Volgende onderwerp: Brakpan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:09:53 MGT 2024