Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Botterboom
Botterboom [boodskap #121289] So, 25 November 2018 19:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Botterboom (Cotyledon fascicularis Ait.) is 'n regop, getakte vetplant, 2-3 voet hoog. Die sap van die blare word gebruik om blase aan die voet te genees. Sien Crassula.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Botswana
Volgende onderwerp: Bouvet-eiland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:55:29 MGT 2024