Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Botletlerivier
Botletlerivier [boodskap #121287] So, 25 November 2018 18:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Botletlerivier ontspring naby Ngami-meer en loop ooswaarts in die rigting van die Makarikari-soutpan. Hoewel dit uiters min vloei is daar brakagtige poele orals in die loop en kom dit van tyd tot tyd skielik af.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bothaville
Volgende onderwerp: Botswana
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 12:17:36 MGT 2024