Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Botha's Hill
Botha's Hill [boodskap #121285] So, 25 November 2018 18:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Botha's Hill is 'n dorp naby die Vallei van Duisend Heuwels in KwaZulu-Natal. Die dorp is 37 km noordwes van Durban op die ou hoofpad na Pietermaritzburg (voor die N3-snelweg gebou is). Dit is vernoem na Philip Rudolph Botha, die oupa van Generaal Louis Botha. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,570 (670 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Botha, Generaal Louis
Volgende onderwerp: Bothaville
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:38:39 MGT 2024