Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bosluis
Bosluis [boodskap #121277] So, 25 November 2018 15:44
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Foto en 'n skets van 'n bosluis.
'n Foto en 'n skets van 'n bosluis.
Die bosluis is 'n klein uitwendige parasiet wat aan die spinnekoppe verwant is en aan die superfamilie Ixodoidea behoort. Verskillende soort bosluise is verantwoordelik vir brandsiekte by skape en vir ooskuskoors. Die enigste effektiewe manier om skape daarvan te bevry, is deur middel van dip in 'n arseenoplossing, hoewel daar in die moderne tyd bosluis-spesies ontwikkel het wat bestand is teen arseen.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bosloerie
Volgende onderwerp: Bosman, Joseph Jacobus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:40:32 MGT 2024