Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bosloerie
Bosloerie [boodskap #121276] So, 25 November 2018 15:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n bosloerie.
Skets van 'n bosloerie.
Die bosloerie (Apaloderma narina) is 'n pragtige tropiese voël wat die beboste dele van Suid-Afrika bewoon, van Transvaal deur Zoeloeland en Natal tot in Oos-Kaapland en Knysna. Dit is 'n insekvreter wat min gesien word, met 'n diep koerstem tydens broeityd. Sy kop en rug is donkergroen, die romp is karmosyn.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Boshof, Jacobus Nicolaas
Volgende onderwerp: Bosluis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:29:09 MGT 2024