Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boonzaier, Gregoire
Boonzaier, Gregoire [boodskap #121266] So, 25 November 2018 11:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Gregoire Boonzaier was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Op 31 Julie 1909 in Kaapstad gebore as die seun van die bekende spotprenttekenaar, D.C Boonzaier. Studeer in Kaapstad en in Londen waar hy van 1934 af bekendheid verwerf het as landskapskilder. In 2005 oorlede.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Boonzaier, Daniël Cornelis
Volgende onderwerp: Boort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:49:57 MGT 2024