Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boomvaring
Boomvaring [boodskap #121264] So, 25 November 2018 11:04
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die boomvaring (Hemitelia capenses) behoort aan dieselfde familie as die sikadee. Sy rowwe bruin stam is omring deur 'n kroon lang puntige blare. Dit kom voor in kusstreke onder digte struikgewas.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Boomslang
Volgende onderwerp: Boonzaier, Daniël Cornelis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:51:46 MGT 2024