Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bontebok (Damaliscus pygarus)
Bontebok [boodskap #121259] So, 25 November 2018 10:46
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Bontebok.
'n Bontebok.
Die bontebok (Damaliscus pygarus) is 'n skaars soort bok wat vroeër algemeen in Suid-Afrika aangetref is, maar nou hoofsaaklik in die Bontebokpark naby Swellendam gehou word. Die bok lyk baie na die blesbok waaraan hy verwant is en waarmee hy ook kruisteel. Op 'n tyd wou dit voorkom of die bontebok gaan uitsterf, maar danksy noukeurige beskerming groei hulle getalle nou weer aan.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bonnievale
Volgende onderwerp: Bont-elsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:58:16 MGT 2024