Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bomvanaland
Bomvanaland [boodskap #121256] So, 25 November 2018 10:39
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bomvanaland is 'n deel van die voormalige Transkei, ook bekend as Elliotdale. Dit lê aan die kus nie ver van Umtata af nie.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Boom
Volgende onderwerp: Bondelswarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 14:44:03 MGT 2024