Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bokmakierie
Bokmakierie [boodskap #121250] So, 25 November 2018 09:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/75/0/Die bokmakierie of kokkewiet (Telophorus zeylonus) is een van die bosfiskale, maar groter en manhaftiger. Het sy naam gekry van die duet wat die onafskeidbare mannetjie en wyfie fluit. Grysgroen met geel bors, swart keel en geel merke op stert. Word volop naby Kaapstad aangetref, maar word ook so ver noord as die Limpopo gevind. Sien Fiskaal.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bokkeveld
Volgende onderwerp: Boks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:30:00 MGT 2024