Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bokkeveld
Bokkeveld [boodskap #121249] So, 25 November 2018 09:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Bokkeveld is 'n gebied in Wes-Kaapland. So genoem op grond van die talle bokke wat vroeër dae daar was. Dit bestaan uit die Koue Bokkeveld en die Warm Bokkeveld. Eersgenoemde lê hoër in die Karoo ten ooste van die Bokkeveldberge, terwyl laasgenoemde in die vrugbare vrugtestreek in die omgewing van Ceres is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bokkem
Volgende onderwerp: Bokmakierie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 19:36:01 MGT 2024