Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bokkem (Bokkom)
Bokkem [boodskap #121248] So, 25 November 2018 09:36
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bokkem (ook Bokkom) is 'n gedroogde of gerookte vis. Die naam is waarskynlik afkomstig van die Duitse Biickling, wat beteken, gedroogde haring. Dit is 'n belangrike handelsproduk aan die Kaapse weskus.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bok-bok
Volgende onderwerp: Bokkeveld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 16:34:47 MGT 2024