Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boesmansrivier
Boesmansrivier [boodskap #121241] So, 25 November 2018 08:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Boesmansrivier kan na een van die volgende verwys:

1. In Oos-Kaapland. See-oord met dieselfde naam naby sy monding tussen Port Elizabeth en Port Alfred. Op Kwaaihoek naby die mond het BartholomeĆ¼s Dias die mees oostelike punt van sy vaart om die Kaap aangedui met 'n klipkruis, wat in 1938 deur dr. E. Axelson, destyds van die Universiteit van die Witwatersrand, herontdek is.

2. Rivier in Natal. 'n Sytak van die Tugela, wat by Estcourt verbyloop.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Boesmanskop
Volgende onderwerp: Boesmantekeninge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:32:07 MGT 2024