Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boesmanrys
Boesmanrys [boodskap #121238] So, 25 November 2018 08:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Boesmanrys is die naam vir die eiers van sekere termiete, veral rysmiere. Dit lyk baie soos rys en word deur die Boesmans geëet.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Boere-Saamwerk Beperk
Volgende onderwerp: Boesmans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:44:28 MGT 2024