Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bobotie
Bobotie [boodskap #121233] So, 25 November 2018 07:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bobotie is 'n Maleise dis, gewild aan die Kaap. Dit bestaan uit maalvleis en speserye met 'n bolaag van eier, melk en borrie. Die naam is waarskynlik afgelei van Maleise woord 'burbur', wat beteken "potage" of dik soep. Bobotie is in 1951 as 'n verteenwoordigende Suid-Afrikaanse gereg in 'n internasionale resepteboek opgeneem wat deur die Verenigde Nasies gepubliseer is.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bobbejaantou
Volgende onderwerp: Boedelkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:02:02 MGT 2024