Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bloutong
Bloutong [boodskap #121227] So, 25 November 2018 07:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bloutong is 'n skaapsiekte, so genoem weens sy kenmerkende simptome. Dit is 'n soort griep, nou verwant aan perdesiekte. Vroeër is miljoene skaap daaraan dood, maar sedert ongeveer 1910 toe 'n entstof op Onderstepoort ontwikkel is, is die siekte feitlik uitgewis.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bloukrans
Volgende onderwerp: Blouvinkie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 11:59:55 MGT 2024