Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blougrond
Blougrond [boodskap #121225] So, 25 November 2018 06:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Blougrond is 'n blougrys mineraal waarin 'n groot persentasie Kimberley-diamante gevind word. Aanvanklik is dit aan verwering blootgestel op groot 'vloere' maar in die jare 1890 is die pulsatorstelsel aanvaar waarvolgens dit meganies gewas is. Sedertdien is dit verbeter. Blougrond op sigself is van vulkaniese oorsprong.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bloubok
Volgende onderwerp: Bloukrans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:29:16 MGT 2024