Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bloemhof
Bloemhof [boodskap #121220] So, 25 November 2018 06:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bloemhof kan na een van die volgende verwys:

1. Dorp in Wes-Transvaal, wat vermoedelik vernoem is na 'n naturelle-opperhoof van die jare 1870, Jan Bloem. Die Vaalrivier vloei by die dorp verby. Honderde delwers het vroeër dae 'n bestaan gemaak op die spoeldelwerye daar naby en die dorpsgrond, wat deur die Regering geproklameer is, het baie mooi stene opgelewer. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,583 (1,123 Blankes).

2. Groot meisieskool op Stellenbosch. In 1875 gestig deur ds. J.H. Neethling en prof. N.J. Brummer in samewerking met die N.G. Kerk.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bloemfontein
Volgende onderwerp: Blokhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 15:30:02 MGT 2024