Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bloedrivier
Bloedrivier [boodskap #121218] Sa, 24 November 2018 18:37
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bloedrivier is 'n sytak van die Buffelsrivier in Noord-Natal. Die rivier is beroemd in die Suid-Afrikaanse geskiedenis as die toneel van die finale oorwinning op 16 Desember 1838 van die Voortrekkers onder Andries Pretorius oor die Zoeloe-opperhoof, Dingaan. Na berekening was die ongevalle aan die kant van die Zoeloes meer as 3,000, terwyl die ongevalle aan Voortrekkerkant gering was. 'n Monument is op die gevegsterrein aangebring waar Geloftedienste jaarliks gehou word.



Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Blinkwater
Volgende onderwerp: Bloemfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 18:01:20 MGT 2024