Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blesmol
Blesmol [boodskap #121213] Sa, 24 November 2018 18:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/71/0/
Die blesmol (Bathyergidae) is 'n klein graafdier. Hy verskil van die kruipmol daarin dat hy uitstaande tande, klein ogies en 'n kort stertjie het. Hulle is dofgrys bo en wit onder. Leef van sappige wortels wat in sytonnels geberg word. Hoewel hulle deur boere as 'n plaag beskou word, doen hulle nuttige werk deur harde grond los te maak. Verwant aan die blesmol, is die grysmol en die groot 18 duim lange duinemol van die kusstreke.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
  • Aanhangsel: blesmol.jpg
    (Grootte: 14.54KB, 213 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Bleshoender
Volgende onderwerp: Blikmanel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:44:31 MGT 2024